Read LeerEnPresteer_18_Maart_2008.pdf text version

EN PRESTEER ER E L

B E E L D 1 8 M A A RT 2 0 0 8 G R A A D 0 AAG TOT -3 BYL

Graad 0

Wat eet hulle? Ek pas die maats.

Kyk mooi na die prente hieronder. Wat eet die diere? Trek `n streep om die dier met sy kos te verbind. Hoeveel diere is daar? Van watter diertjie hou jy die meeste? Vertel vir jou maats.

011 713 9147

Vir geletterdheid bestel boekies met werkkaarte: My bak en brouboekie.

Graad 1

Raai-raai. Ek luister en praat.

Luister na die beskrywing wat juffrou lees en sê by watter dier dit hoort. 1. Hierdie dier rol graag in die modder. Ons kry spek van die dier.

1

Skoolkoerantkursus Elmar Kollege 26 April Laerskool Pierneef 19 April

2. Van hierdie dier se wol maak ons lekker warm klere.

3. Hy maak die boer soggens wakker. Sy wyfie gee vir ons eiers om saam met die spek te eet vir ontbyt.

Leer en Presteer Gr 0-3 opvolg uitgawe 16 September

4. Sy gee vir ons melk.

5. Beskryf nou die dier wat oorbly aan `n maat en beantwoord dan die vrae wat juffrou sal lees.

1. Wat noem ons die baba van `n hen, `n koei, `n skaap en `n perd?

2. Watter dier pas nie by die ander nie? Waarom sê jy so?

3. Waar sal ons al hierdie diere kry?

Navrae Leer en Presteer Elize 083 380 1800. Middelblad Riana 082 852 8814

4. Waarom sal `n olifant nie by hierdie diere pas nie?

5. Watter ander diere sal jy nog op `n plaas kan kry?

6. Maak `n tekening van die dier wat hier beskryf word en sê of dit `n plaasdier of `n wilde dier is: Hy eet vleis en verskeur sy prooi met sy lang slagtande. Hy het maanhare en is baie sterk en gevaarlik.

2 Leer en Presteer graad 0-3, bylaag tot Beeld, Dinsdag 18 Maart 2008

Graad 1

Help vir Noag. Ek teken en tel.

2

Goggabos (4-9 jaar) Piep-Peep (18maande - 3jaar)

Help Noag om die diere in die ark te kry. In die blok moet jy twee wilde diere, twee mak diere en vier voëls teken. 1. Hoeveel diere het jy geteken? 2. Hoeveel is die mak en wilde diere saam? 3. Hoeveel meer voëls as wilde diere het jy geteken? 4. Dink twee storiesomme uit oor jou tekening en vra `n maat om die antwoord te gee. Kyk of jou maat reg is.

André: 079 783 4050

www.learnalong.co.za

Open Day Opedag

19 September 08:00 - 10:00

Tel: (016) 971 2012/3 www.Vaalparkprim.co.za

Wat is hulle name? Ek herken letters.

Trek `n sirkel om die letter waarmee die dier se naam begin.

3

b

m

r

n

s

n b

h

Graad R oop dag

4 September 2008

Tel: 011 678 4591

www.lsfairland.co.za

k

p s

g k

l p

w

Vertel jou maats meer omtrent elke dier: Wie van hulle is die grootste, sterkste, skelmste, swaarste, staan die hoogste, is gevaarlik? Vertel ook of die diere wild of mak is en of jy hulle al werklik gesien het en waar. In die spasies hieronder, teken `n dier wat se naam begin met die letter in die blok. Wys julle tekeninge vir mekaar en gesels daaroor.

o

l

Leer en Presteer graad 0-3, bylaag tot Beeld, Dinsdag 18 Maart 2008

3

Graad 2

Familiefoto. Ek praat oor `n prent.

Kyk mooi na die prent en beantwoord die vrae wat juffrou sal lees.

1

1. Waarom laat die foto `n mens dink aan `n familiefoto? 2. Wie steek sy kop weg in die sand? 3. Wie steek sy kop weg in die blare? 4. Kyk na die uitdrukking op Leeu se gesig. Wat lees jy in die uitdrukking? 5. Wie lyk redelik verveeld met die fotonemery? Hoekom sê jy so? 6. Wie was amper nie betyds vir die foto nie? 7. Wie lyk die kwaaiste Seekoei of Buffel? Waarom sê jy so? 8. Wat lees jy op Sebra se gesig? 9. Wie kan nie stilsit nie? 10. Is Olifant vredeliewend? Waarom sê jy so?

Werk saam in `n groep: · Verbeel jou dat jy een van die diere is en vertel jou maats van hoe dit gekom het dat `n foto van julle geneem is. Wie het die foto geneem? Waarom is dit geneem? Hoe het jy oor die fotonemery gevoel? · Luister mooi na die een wat sy storie vertel. Vra vrae om jou maat te help as hy of sy vasbrand. · Werk dan saam en dink `n slot vir een van die stories uit. Wat gaan hierna gebeur? Sal die diere net huis toe gaan of gaan iets vreemd, snaaks of vreesaanjaend gebeur? Besluit en vertel julle slot aan die res van die klas.

Familiefoto. Ek praat oor `n prent.

Maak jou eie tangram-legkaartstel: Trek elke legkaartstuk na op dik karton. Knip dan die stukke uit. Gebruik die stukke om die diereprente te bou. · · · · In watter vorm is die rooi legkaartstukke gepak? Hoeveel rooi driehoek-stukke is daar? Uit hoeveel stukke bestaan `n tangram? Bou ook jou eie patrone.

2

6

Leer en Presteer graad 0-3, bylaag tot Beeld, Dinsdag 18 Maart 2008

Graad 2

Diereregte. Ons bespreek diereregte.

Volg die diere se woorde in die spraakborrels terwyl juffrou dit vir julle lees.

3

In `n storie deur J Grimm - Die musikante van Bremen - is vier diere weggejaag. Hulle het saam na Bremen gegaan om musikante te word. Op pad het hulle rowers in `n verlate huis teëgekom en hulle verjaag deur die musiek wat hulle gemaak het. Die vier vriende het toe in die huis ingetrek en gelukkig saam gewoon.

Miaau, miaau roep ek benoud! Ek kan nie muise vang nie; ek is te oud. Daarom jaag my nooi my weg. Sy sê `n ou dier het geen reg. Ek sal die pad na Bremen vat, dan word ek `n musikant-kat!

Woef-woef! Vir jare was ek waghond, maar nou's ek oud en nie gesond. My baas jaag my - sy beste vriend - weg! want hy sê `n ou hond is sommer sleg. Ek sal langsaam na Bremen draf. Dan word ek `n musikant wat blaf!

Werk nou saam in `n groep. Gesels oor diere se regte.

Hieha, hieha hoor my kla! My baas het my verja! Ek's te oud om die kar te trek nou het hy nie meer vir my werk! Ek sal nie langer bly nie! In Bremen is plek vir `n musikantdonkie!

(Kyk ook na die middelblad om te sien watter regte diere het.) · · · · · · Het ou diere dieselfde regte? Watter regte dink jy het diere? Noem `n paar.

Koekelekoe, koekelekoe! Ek wens jou `n mooi dag toe! Maar my nooi sê `n ou haan se kraai is nie meer wekker; net lawaai! Ek sal na Bremen gaan! Daar word ek musikant-haan!

Het alle huis- en mak diere `n reg om deur hulle eienaars versorg te word?

Waarom moet mense toesien dat diere se regte gerespekteer word? Hoe is die diere in die storie se regte geskend? Wat sou jy gedoen het as die ou dier in die storie (kies een) aan jou behoort het?

Graad 3

Diereregte. Ons bespreek diereregte.

Ken jy diere en dierewoorde? Lees die leidrade en voltooi die blokkiesraaisel.

1. 8. 7. 11.

1

2.

9.

10.

12.

3.

Dwars: 1. Hy kraai die plaasmense wakker in die môre. 2. Hy is die dier met die langste nek. 3. Die dik vleisdeel van die nek van `n os. 4. `n Voël wat simbool van wysheid is. 5. `n Mens kan op hierdie diere ry. 6. `n Lastige insek wat siektes oordra. Af 7. Hierdie wollerige diertjie slaap graag boop rotse in die son. 8. Hierdie wilde dier is bekend vir sy lag. 9. Hy is die koning van die oerwoud. 10. `n Ander naam vir `n donkie. 11. Hy gee vir ons ontbytspek. 12. Sy ander naam is esel.

4.

5.

6.

Bou `n dierename-ketting in die blokkies: Die volgende dierenaam moet begin met die letter waarop die vorige woord geëindig het, byvoorbeeld leeu - uil - luislang - gorilla ... Begin met `aap' in die eerste blokkie.

Leer en Presteer graad 0-3, bylaag tot Beeld, Dinsdag 18 Maart 2008

(Antwoorde van blokkiesraaisel: 1. haan, 2. kameelperd, 3. skof, 4. uil, 5. perde, 6. vlieg, 7. dassie, 8. hiëna, 9. leeu, 10. esel, 11. vark, 12. donkie)

7

Graad 3

Getalkaartraaisels. Ek ken posisies op `n getalkaart.

101

2

Beantwoord die vrae en voltooi die opdragte op die getalkaart hieronder. Die getalkaart begin by 101.

Getalkaartraaisels. Ek ken posisies op `n getalkaart.

Ken jy die eienskappe van diere? Maak breinkaarte oor die diere soos die een in die voorbeeld. Skryf net kernwoorde neer. (As die spasie te min is vir jou, doen die werk in jou aktiwiteitsboek.) Naam: Perd Klas: Soogdier Kos: Hooi, lusern, hawermout, vrugte en groente Blyplek: Plaas, stalle

3

Beskrywing: · vier pote · gladde, harde hare · lang stert · maanhare · verskillende kleure - van wit, gespikkel, blou/grys, bruin tot swart

Verhouding met mense: · vervoermiddel · pakdier · `troeteldier' - mense is baie lief vir perde · word gebruik vir perdewedrenne

1. Watter dier staan op 120? 2. Watter dier staan op 104? 3. Watter dier staan op 129? 4. Watter dier staan op 117?

5. 6. 7. 8.

Op watter getalblok staan die olifant? Op watter getalblok staan die renoster? Op watter getalblok staan die varkie? Op watter getalblok staan die kameelperd?

1. Teken `n kat op die getalblok reg onder 126. Wat is die getal? 2. Teken `n plaasdier op die getalblok. Wat jy sal kry as jy 5 van 128 aftrek. Wat is die getal? 3. Teken `n muis op die getalblok wat sewe plekke na 137 staan. Wat is die getal?

8 Leer en Presteer graad 0-3, bylaag tot Beeld, Dinsdag 18 Maart 2008

Information

7 pages

Report File (DMCA)

Our content is added by our users. We aim to remove reported files within 1 working day. Please use this link to notify us:

Report this file as copyright or inappropriate

53518


Notice: fwrite(): send of 194 bytes failed with errno=32 Broken pipe in /home/readbag.com/web/sphinxapi.php on line 531