Read Microsoft Word - 1 Huisgenoot Bootvaart 09-12 Mar 12 text version

HUISGENOOT MUSIEKFEES BOOTVAART

NA PORTUGESE EILAND SINFONIA AANBOORD DIE MSC SINFONIA 09 ­ 12 MAR 12

Kom vaar saam na Mosambiek aan boord van die MSC Sinfonia vir 'n droomreis met van ons land se talentvolste kunstenaars. Soos Die Broers, Die Campbells, Snotkop, Gerhard Steyn, Arno Jordaan, Sorina die Flooze, Stefan Ludik, Monique, Karen Ferreira, Joven & Thelma. Dit klink byna soos 'n Huisgenoot Skouspel in die kleine op die oop see! Die vaart is veel maar as net `n eindbestemming. Aan boord van die Sinfonia is daar iets om te doen elke minuut van die dag en nag. Skop die dag af met 'n heerlike ontbyt op die dek of 'n verfrissende swemsessie in een van die twee swembaddens. Of kuier in een van die twee jacuzzis - elkeen met sy eie temperatuurstelling. Raak ontslae van al jou oortollige energie met pret-aktiwiteite soos tafeltennis, ringgooi of vlugbal. Wat van 'n luilekker kuiertjie op die dek? Die verskeidenheid belastingvrye winkels is natuurlik ideaal vir inkopieverslaafdes. Na middagete kan die kinders ( van 4 jaar tot 11 jaar) by die crèche gelaat word terwyl jy 'n heerlike middagslapie of fliek in jou kajuit geniet. Na sonsondergang is dit tyd vir `n ongelooflike verskeidenheid smullekker Italiaanse disse gevolg deur komedie- of kaberetvertonings. Naguile word ook nie afgeskeep nie ­ jy kan tot in die vroeë oggendure jou hart in die disko uitdans. VRY 09 MAR 12 VERTREK VANAF DURBAN

11h00 Bespreek in vir u bootrit by die Durban hawe passasiersterminaal (boothuis N of "N-Shed"). 14h00 Vertrek vanaf Durban. Verwelkoming aan boord die MSC Sinfonia in die Durban hawe. Gedurende die rit sal die tye van al die konserte aan u bevestig word. SAT 10 MAR 12 PORTUGESE EILAND

08h00 Arriveer by Portugese eiland. `n Dag vol pret en plesier op die pragtige wit strande van Portugese eiland. Vir die buitelug entoesiaste is daar `n verskeidenheid aktiwiteite wat insluit snorkel-duik, staptogte of `n opsionele dagrit na Inhaca Eiland of net swem in die warm water van die Indiese Oseaan. Terwyl u lekker ontspan is die personeel van die MSC Sinfonia druk besig om `n heerlike middagete reg te maak wat bedien sal word op die strand. Gedurende die dag is daar `n gemotoriseerde bote beskikbaar om passasiers na en vanaf die eiland te vervoer. Een van die hoogtepunte vanaand is die Tropiese Partytjie op die dek waartydens die hele Starlight personeel optree ­ groot pret!! (indien die weer dit toelaat) SON 11 MAR 12 TER SEE 06h00 Vertrek vanaf Portugese eiland. Teen hierdie tyd is u al gemaklik en bekend met die lewe aan boord die boot. Maak dus ten volle gebruik van die spesiale aktiwiteite wat aangebied word ­ veral die afskeidskonsert. Die laaste dag ter see is ook die ideale geleentheid om u geluk te beproef by die casino. MAAN 12 MAR 12 ARRIVEER IN DURBAN

08h00 Arriveer in Durban. Die vroegoggend aankoms in Durban beteken ongelukkig die einde van `n heerlike vakansie. REISPROGRAM IS ONDERHEWIG AAN VERANDERINGS INGESLUIT IN DIE PRYS: * 3-nagte akkommodasie in kategorie van u keuse * Vertonings deur top kunstenaars * Toegang tot die casino & diskoteek * Gimnasium * 3 etes plus middernag versnapperings elke dag * Bioskoop * Alle speletjies en daaglikse aktiwiteite * Toegang tot al die fasiliteite

1

2011/06/14

SPESIALE AANBIEDINGS ­ Hierdie spesiale aanbiedings is per diskresie van MSC en kan te enige tyd teruggetrek word waarskuwing. sonder waarskuwing.

SPESIALE AANBOD INGESLUIT 40% KORTING - PRYSE IS PER PERSOON

50% nie-terugbetaalbare / nie-oordraagbare deposito benodig binne 3 dae nadat jou bespreking bevestig is Kinders onder 18 jaar reis gratis indien hulle `n kajuit met minimum 2 volwassenes deel en betaal net verpligte kostes 1ste PERSOON R 2,898 R 3,006 R 3,006 R 3,168 R 3,168 R 3,294 R 3,378 R 3,522 R 3,522 R 3,708 R 3,708 R 3,708 R 3,834 R 3,834 R 3,834 R 4,020 R 4,350 2de PERSOON R 2,898 R 3,006 R 3,006 R 3,168 R 3,168 R 3,294 R 3,378 R 3,522 R 3,522 R 3,708 R 3,708 R 3,708 R 3,834 R 3,834 R 3,834 R 4,020 R 4,350 3de PERSOON R 1,140 nvt R 1,200 nvt R 1,260 nvt nvt R 1,410 R 1,410 nvt R 1,470 R 1,470 nvt R 1,530 R 1,530 nvt R 1,740 nvt nvt R 1,530 nvt nvt 4de PERSOON R 1,140 nvt R 1,200 nvt R 1,260 nvt nvt nvt R 1,410 nvt nvt R 1,470

KAJUIT KATEGORIE Kat 2 Binne (geen see-uitsig) Kat 3 Binne (geen see-uitsig) Kat 3 Binne (geen see-uitsig) Kat 4 Binne (geen see-uitsig) ** Kat 4 Binne (geen see-uitsig) Kat 5 Binne (geen see-uitsig) Kat 6 Buite (beperkte see-uitsig) Kat 7 Buite (met see-uitsig) Kat 7 Buite (met see-uitsig) Kat 8 Buite (met see-uitsig) Kat 8 Buite (met see-uitsig) Kat 8 Buite (met see-uitsig) Kat 9 Buite (met see-uitsig) Kat 9 Buite (met see-uitsig) Kat 9 Buite (met see-uitsig) Kat 10 Buite (met see-uitsig) Kat 11 Buite (met see-uitsig & balkon)

BEDDENS 2 onder 2 bo 2 onder 2 onder 2 bo 2 onder 2 onder 2 bo 2 onder 2 onder 2 onder 1 bo 2 onder 2 bo 2 onder 2 onder 1 bo 2 onder 2 bo 2 onder 2 onder 1 bo 2 onder 2 bo 2 onder 2 onder & slaapbank

Akkommodeer 3 to 4 persone 2 persone 3 to 4 persone 2 persone 3 to 4 persone 2 persone 2 persone 2 to 3 persone 3 to 4 persone 2 persone 2 to 3 persone 3 to 4 persone 2 persone 2 to 3 persone 3 to 4 persone 2 persone 2 to 3 persone

** Kat 4 twee kajuite vir persone met liggaamlike gebreke Uitgesluit by bogenoemde pryse is die verpligte hawe en bagasie koste, versekering, diens fooie & Huisgenoot vermaaklikheid. Totaal R 760 per volwassene en R 685 per kind onder 18 jaar. ­ Koste van van toepassing op alle passasiers. In kajuite wat 2 persone akkommodeer kan die beddens as dubbelbed opgemaak word. Gaan na www.starlightcruises.co.za/deckplan.cfm om die dekplan te sien. UITGESLUIT BY DIE PRYS: - * Vervoer na en vanaf Durban hawe * Persoonlike items soos drankies, wasgoed, telefoon, diensfooitjies, ens. * Dokumentasie sal aan u gestuur word per epos ten minste 3 weke voor datum van vertrek * Alle pryse is onderhewig aan: * Prysverhogings as gevolg van wisselkoersveranderinge ZAR/VSAD * Verhogings in Staatsbelasting (sonder kennisgewing) en petrolverhogings * Beskikbaarheid van kajuite in spesifieke kategorieë versoek * Die toekenning van kajuite is per diskresie van Starlight Cruises * SLEGS KONTANT BETALINGS, geen kredietkaartbetalings word aanvaar nie *

2

2011/06/14

www.starlightcruises.co.za/faqs.cfm ALGEMENE INLIGTING - www.starlightcruises.co.za/faqs.cfm Binne kajuite (13m²) ­ geen kajuitventer Buite kajuite (13m²) ­ kajuitvenster met see-uitsig

Binne en buite kajuite het lugversorging, stort, televisie, brandkluis en telefoon Kategorie 11 kajuite (22m²) het 'n balkon, dubbelbed, lugversorging, stort, televisie, brandkluis en telefoon Kinders onder 18 jaar op die dag wat die vaart vertrek ,reis GRATIS indien hulle `n kajuit met minimum 2 volwassenes deel. (betaal verpligte koste van R 685per kind) Volwassenes betaal dan die "1ste & 2de persone prys" soos aangedui. Enkel ­ addisionele koste van 50 persent op vol tarief katogorie 1 tot 10 Enkel ­ addisionele koste van 100 persent op vol tarief katogorie 11 Alle kajuite is bo die watervlak by VLUGTE U kan u eie vlugte bespreek by die volgende webtuistes: Kulula www.kulula.com VRY MAAN 09 Maart 2012 12 Maart 2012 SAA www.flysaa.com 1time www.1time.co.za Mango www.flymango.com Wanneer u vlugte bespreek moet u asseblief die volgende in gedagte hou: Arriveer van jou oorspronklike bestemming in Durban teen 10h30. Vertrek vanaf Durban na 12h00 terug na jou oorspronklike bestemming

LUGHAWELUGHAWE-/HAWE VERVOER IN DURBAN: Wanneer die boot in die hawe is sal daar vervoer wees tussen Durban se lughawe en hawe. Dit kos R110 per persoon per eenrigting-rit. Sou jy van die aanbod gebruik wil maak moet jy dit so op jou eenrigtingbesprekingsvorm aandui. PARKERING: Veilige, beperkte onderdakparkering is binne loopafstand van die boothuis langs die passasiersterminaal. ­ Dit kos R80 per motor per nag. Parkering is op eie risiko. Vooraf besprekings kan ongelukkig nie gemaak word nie. AANDETE SITTINGS - Daar is twee ete sittings . Die Il Galeone en die Il Covo Restaurante word vir beide aandete sittings gebruik. Die eerste sitting is ongeveer 18h20 en die tweede is ongeveer 20h45. Neem Kennis : Aandete, dui aan jul versoekte tyd dit moet saam met u bespreking gemaak word. As u saam met vriende of familie wil sit moet u ons verwittig ten tye van bespreking. Ons kan nie die versoekte tyd waarborg nie want dit word beheer deur MSC CRUISES CRUISES. Middagete en ontbyt is oop vir almal en kan u kies tussen 'n buffet ontbyt of 'n meer formele ontbyt in die Il Galeone Restaurant 2012. PASPOORT INLIGTING : - Alle passasiers benodig 'n paspoort wat GELDIG MOET WEES TOT TEN MINSTE JUNIE 2012 · · Suid-Afrikaners met dubbelle nasionaliteit ­ HIERDIE PERSONE MOET HULLE SUID-AFRIKAANSE PASPOORTE GEBRUIK OM DIE LAND TE VERLAAT EN WEER TE BETREE. SADAC paspoorthouers benodig nie `n visum vir Mosambiek nie. Die volgende paspoorthouers benodig nie `n visum nie: Angola, Botswana, Lesotho, Madagascar, Malawi, Mauritius, Namibië, Seychelles, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. · Nie-Suid-Afrikaanse burgers of permanente inwoners moet hulle permanente inwoning geëndosseer hê in hulle buitelandse paspoorte. Visum fooi van VSAD25 sal van toepassing wees Die visum word aanboord uitgereik en hoef nie voor af gereël te word nie. GESONDHEIDSVEREISTES: GESONDHEIDSVEREISTES: - Daar is geen amptelike gesondheidsvereistes vir Mosambiek nie. Waarskuwing: Mosambiek is `n malaria-area en alhoewel oeweruitstappies gedurende die dag plaasvind wanneer muskiete minder aktief is, is dit wys om voorsorg te tref. Gesels gerus met u dokter of apteker. PRIORITEITPASSASIER - R500 per paartjie en indien 3de en 4de persone in die kajuit kinders is, sal daar geen addisionele koste wees nie. 3rde volwassene betaal R 250.

3

2011/06/14

VOORDELE VERBONDE AAN PRIORITEITPASSASIER · Spesiale personeel wat passasiers bystaan tydens aankoms by ingang van N Shed en wat behulpsaam is by die prioriteit registrasiepunt waar u inbespreek. U sal `n "Priority Boarding"-bewys in u epos dokumentasie ontvang wat u moet uitdruk en oorhandig wanneer u arriveer by die hawe. · · · · · · · Prioriteitpassasiers wat via die lughawe arriveer sal buite N Shed ontmoet word en vergesel word na die prioriteit registrasiepunt om inbespreking te vergemaklik. `n Verwelkomingsdrankie word bedien by die registrasiepunt. Bagasie word apart geskandeer en word direk na u kajuit geneem. Kleurgekodeerde bagasie-etikette sal by die registrasiepunt aan prioriteitpassasiers oorhandig word. Spesiaal toegewyde prioriteit-aan-boord-gaan-personeel sal u bystaan tydens inbespreking asook registrasieprosedures vir onder andere u bootvaartkaart. `n Spesiale kanaal by die finansiestoonbank is beskikbaar vir prioriteitspassasiers om hulle bootvaartkaarte te aktiveer en ook om na afloop van die bootreis hulle rekeninge te vereffen. Prioriteitspassasiers sal ook via `n spesiale area na afloop van die vaart die boot verlaat. Bagasie vir prioriteitspassasiers sal apart hanteer word en by `n spesiale area afgelaai word weg van ander passasiers. Daar sal ook immigrasie- en doeanepersoneel spesiaal beskikbaar wees in hierdie area om die formaliteite so spoedig moontlik af te handel. As jy nie oor 'n geldige paspoort beskik nie beveel ons aan dat jy ONMIDDELLIK daarvoor aansoek doen. Aansoeke vir permanente paspoort kan langer as twee maande neem Bel gerus (011) 886-9545 of stuur 'n faks na (011) 886-9548 of e-pos [email protected] om te bespreek, vir meer inligting, bepalings en voorwaardes. BELANGRIKE BESPREKINGSINLIGTING Faks asseblief u volledige voltooide besprekingsvorm (per kajuit) en duidelike afskrifte van u paspoorte na (011) 886-9548. Indien jy nie in besit is van `n geldige paspoort nie moet jy op jou besprekingsvorm aandui dat jy wel reeds aansoek daarvoor gedoen het. Om die bespreking te bevestig word 'n nie-terugbetaalbare / nie-oordraagbare deposito van 50% (ongeag of u gratis reis nieniein die kajuit) benodig binne 3 dae nadat jou bespreking bevestig is. Tjeks moet uitgemaak word aan Megatrav en kan by enige Standard Bank-tak inbetaal word Internetbetalings is welkom. Bankword. nie. Geen kredietkaartbetalings word aanvaar nie. `n Bankfooi van R150 sal van u verhaal word as die deposito via enige ander bank as Standard Bank gedoen word. (Elektroniese betalings nie ingesluit nie) Telegrafiese oorplasingskostes wat teen Megatrav gehef word vir betalings gemaak buite Suid-Afrika, sal ook vanaf die passasier verhaal word. OF UITSTAANDE BALANS BETAALBAAR OP OF VOOR 14 DESEMBER 2011 Finale dokumentasie sal aan u gestuur word per epos ten minste 3 weke voor datum van vertrek

4

2011/06/14

Information

Microsoft Word - 1 Huisgenoot Bootvaart 09-12 Mar 12

4 pages

Report File (DMCA)

Our content is added by our users. We aim to remove reported files within 1 working day. Please use this link to notify us:

Report this file as copyright or inappropriate

223775


You might also be interested in

BETA
Microsoft Word - 1 Huisgenoot Bootvaart 09-12 Mar 12