Read Ekologie.pdf text version

Ekologie

Wat beteken die volgende terme?

Term Ekologie

Ekosisteem Eko-streek

Bevolking Gemeenskap Ekoloog Habitat Bioties Abioties Amfibieë Reptiele

Soogdiere Visse Voëls

Hiberneer Migreer Warmbloedig Koudbloedig

Betekenis Studie tussen: Lewende en nie-lewende organismes en nie-lewende omgewing Gebied waar organismes besteen en voorkom Kombinasie van: Klimaat Ligging Geologie Bepaal plante groei en watter diere daar woon Alle organismes van sekere soort Alle bevolkings saam Bestudeer ekologie Omgewing of plek waar dier woon Lewende deel van 'n omgewing Nie-lewende deel van omgewing Tweeslagtige dieet Leef op land en water Kruipende dier Lê eiers Koue bloedig Skubbe bedek Diere wat kleintjies melk gee Koudbloedige waterdiere Het Kiewe Twee benige dier Lê eiers Vlerke Slaap in die wintermaande Trek van voëls en diere na warmer plekke Konstante liggaamstemperatuur Sonder vaste liggaam temperatuur Visse en reptiele

Wat beteken interaksie tussen twee organismes? Die voël eet die sprinkaan

Die sprinkaan eet plant.

Die voël help die plant om ontslae te raak van sprinkaan Wat is ekosisteem en gee voorbeeld? Gebied waarin die organismes bestaan en voorkom

BV: Rivier

Woud

Waterpoeletjie

Verduidelik bevolking en gee voorbeeld. Al die organismes van sekere soort staan as die bevolking bekend

BV: Al die tipe Rana paddas en hul padda vissies bevolking Wat is gemeenskap en gee voorbeeld Al die bevolkings in die ekosisteem staan as die gemeenskap bekend

BV: Rana bevolking + die waterplant bevolking Wat doen ekoloog? Bestudeer ekologie Hoe word die ekoloog se taak vergemaklik? Gebied word in kleiner dele gedeel

Wat word die kleiner gebiede genoem? Ekostelsel Hoe groot is ekostelsels?

Klein (waterpoeletjie)

OF

Groot (wildtuin)

Wat is habitat? Die natuurlike plek waar dier woon Waar hy leef, kos kry ontwikkel en voortplant. Wat word die lewende organismes in die ekosisteem genoem? Biotiese Komponente Wat is alles biotiese komponente?

Plante

Diere

Mikro organismes

Noem biotiese dinge wat in en by rivier kan voorkom?

Alge insekte

Visse mikro-organismes

voëls Krappe

Wat is mikro-organismes? Jy het mikroskoop nodig om dit te kan sien

Wat word nie-lewende komponente genoem? Abiotiese komponente

Wat beïnvloed die abiotiese komponente? Die lewende deel van die ekosisteem (Plante en diere) Noem voorbeelde van abiotiese komponente. Water Grond Water is habitat vir visse. Vrugbare grond is nodig Visse kan nie sonder vir plante om te leef water leef nie Koelte van boom Koelte is nodig vir sekere diere om te leef

Uit watter gebiede bestaan die wêreld? Geografiese gebiede Van wat is geografiese gebied kombinasie? 1. Klimaat 2. Ligging 3. Geologie Wat bepaal die geografiese gebied? Watter tipe plante en diere daar leef Wat word hierdie gebied genoem? Eko-streek Noem voorbeelde van eko-streke? Woestyn ­ droog, sand en uniek aan wild lewe Reënwoud ­ Skaduwee, tropiese plantegroei

Sê watter lewende en nie-lewende komponente kom in die volgende streke voor? Graslande Grond Vuur Wind Vogtig Gras Muise Sprinkane Vyebome Ape Boompadda Jaguar Plankton Korale Visse Walvisse Haaie Alge visse

Reënwoude

Oseaan

Swaar reënval Min temperatuur verskille

Varswater poele

Woestyn

Sout Koraalriwwe Rotse Sand Branders Wind Lea reënval Intense hitte Sanderige grond Verskillende temperature Dag = Warm Nag = Koud

Kaktusse kangaroe

Hoe word die diere ryk gekalsifiseer?

Dier

Koudbloedig

Warmboedig

Amfibie

Visse

Reptiele

Voels

Soogdiere

Plantetende reptiele Vleisetende reptiele

Plantetende soogdiere Vleisetende soogdiere

Hoekom steek diere hulle kleintjies weg? Vir beskerming Wat is goeie manier om jou kleintjies weg te steek? Kamoeflering Wat is kamoeflering? Kuns van oëverblindery Hoe kamoefleer soldate hulself? Smeer modder aan hulle gesigte Dra spesiale klere

Hoekom dien soldate dit? Om minder sigbaar te wees vir die vyand Noem voorbeeld van kamoeflering in die natuur. Verkleurmannetjie wat sy kleur met die omgewing laat saamsmelt

Watter ander diere kamoefleer hulself ook? Hase Boompaddas Platvisse Sprinkane Akkedisse Wat gebruik diere om hulself te soos hulle habitat te lyk? 1. Kleur 2. Vorm 3. Gedrag

Wat is goeie voorbeeld van die bogenoemde? Stokinsek ­ lyk soos takkie van boom

Watter dier het merktekens om homself te verbloem? Zebra

Hoe gebruik de Zebra die merktekens? Smelt saam met die agtergrond weg

Information

7 pages

Report File (DMCA)

Our content is added by our users. We aim to remove reported files within 1 working day. Please use this link to notify us:

Report this file as copyright or inappropriate

476143


You might also be interested in

BETA