Read untitled text version

Snippets/Brokkies

Uit die vorige (elektroniese) weergawe van Kampusnuus / From the previous (elctronic) version of Campus News

DIE Universiteit Stellenbosch het R1 miljoen prysgeld ontvang - as tegnologies-innoverendste instansie in die SA hoër onderwyssektor. "Ons weet ons is op die regte pad met ons innovasie-inisiatiewe," sê prof Liesbeth Botha, Uitvoerende Direkteur: Innovasie en Kommersialisering. "Maar die belangrikste is die selfvertroue wat dié toekenning aan ons gee... Ons weet nou ons kan voortbou op ons innovasie-inisiatiewe. Ons kan nog meer navorsers aan die US by ons kommersialiseringsinisiatiewe betrek - om die Universiteit as 'n innovasie-universiteit verder uit te bou." 'n Eeufeeshoogtepunt vir SuidAfrika se oudste musiekkonservatorium was die huldiging van drie ouddirekteure wat saam 53 jaar hier die leiding geneem het. Proff George van der Spuy, Richard Behrens en Reino Ottermann het die eerste ontvangers geword van die Parnassustoekenning - verleen vir uitsonderlike bydraes op musiekgebied en tot dié universiteit se musieklewe. Die toekennings is oorhandig by 'n gala-simfoniekonsert in die Endlersaal as hoogtepunt van die US Konservatorium se eeufeesvierings vanjaar. FOR his doctorate in forest science at Stellenbosch University, Màrio Paulo Pereira da Silva Falcão chose a topic about Mozambique, where he grew up and where the forest sector is an important contributor to economical growth. He is back there now, lecturing in the forestry department of the faculty of agronomy and forestry engineering at he Eduardo Mondlane University in Maputo. His PhD was awarded at Stellenbosch in April. DAAR is baie eethandleidings maar 'n nuwe een deur 'n Stellenbosse navorser is spesifiek ontwikkel en getoets vir studente. Twintig jaar se navorsing oor dieetversteurings en die sogenaamde "eerstejaarsindroom" op die Matiekampus het 'n baie praktiese uitvloeisel gehad vir voedingkundige dr Marjanne Senekal van die Departement Fisiologiese Wetenskappe: 'n selfhelp gewigsbeheer handleiding, met 'n spesifieke fokus op studente en dus jongmense. Die klem val op gesonde leefstylgewoontes en die sielkundige redes agter veral vroue se probleme met gewigsbeheer. Commander Hennie Smit, lecturer in military geography at the Faculty of Military Science, has been granted the status of chartered geographer the first South African to be awarded this status. He is one of 144 chartered geographers worldwide. Prof Garrett Slattery of the Department of Statistics and Actuarial Science at Stellenbosch University won the SA Visually Impaired Golf title at the South African Disabled Golf Open at de Zalze (Spier). He was runner-up in this category at last year's tournament and as a result of this, and his performance in an event in the UK last year, has qualified to participate in the British Blind Open near Belfast in Northern Ireland in July. Wena Moellich, a staff member of the Stellenbosch TB Centre has been spreading the TB/HIV message through music and song. When she sang at the World TB Conference in Paris last year, she was invited to sing at the launch of the Mama's Club - for HIV-infected women and children in Kampala, Uganda, on International Women's Day this year. Wena sang a number of her own songs, and was seen in a news item on Ugandan television.

a

d

v

e

r

t

e

n

s

i

e

s

/

c

l

a

s

s

i

f

i

e

d

s

TE KOOP / FOR SALE Te koop: Foelie swaargewig 25m @ R35. Liggewig 25m @ R35. Lunch wrap 100m @ R35.00. Cling wrap100m @ R35.00. Skakel Cheryl by 083 683 8572. For Sale: PDA - Psion 5mx for sale. Includes all components, cables, sync software, leather case & manuals. R1200 Please contact Pierre [email protected] or 021 808 4925. Erf te koop: In eksklusiewe sekuriteitskompleks langs Eersterivier. Stapafstand na kampus. Skakel 082 336 6944 vir meer inligting. TE HUUR / TO LET Stellenbosch: 1-slaapkamer selfsorgwoonstel(2 enkelbeddens, yskas, tweeplaat stofie met oond, mikrogolf, eetgerei, kookgerei, TV, selfbetaal telefoon en wasmasjien) te huur op dagbasis of vir langer periodes. R250 p.d (maandtarief ook beskikbaar). Ideaal vir besoekers, besoekende adademici en vakansiegangers. Rustige omgewing met veilige toesluitparkering. Binne stapafstand van winkels, middedorp. Skakel 021 887 2619 of 021 808 3576 vir navrae. Flats to let: Two fully furnished and equipped flats in Mostertsdrift with secure off-road parking. R2 400 per month, or R700 per week or R120 per person per day. Special rates per person sharing. Tel: 021 887 2192. Woonstel te huur: Marnette. Middedorp (h/v Dorp en Piet Retiefstraat). 1 Slaapkamer. Netjies, baie ruim, praguitsig met balkon. Motorhuis. Sekuriteit. Vanaf 01 Junie 2005. R2500 p.m. Skakel 072 418 3706 of 021 886 5362. Flat to let: Nice fully furnished bachelor's flat, walks out onto garden. Separate kitchen and bathroom, with bath and shower. Secure on-sight parking.Equipped with TV and DSTV (Satellite television ), HI-fi, DVD / CD player. All linen and towels provided, fully equipped kitchen with dishwasher. Location: Stellenbosch. Price: R3000 per month daily rentals also welcome.Contact: Johan at 084 225 0512. Te huur: Eenmanswoonstel in Onderpapegaaiberg. R1000 per maand. Kontak: A.Ackermann by 021 808 4889 (w) of 021 887 0438 (h). Woonstel te huur: Dalsig: Luukse ruim eenslaapkamer tuinwoonstel,

afstandbeheerde motorhuis, lugreëling, swembad en braaigeriewe. Beskikbaar 1 Junie. R2800 per maand. Kontak Mev C van Heerden, Tel: 083 357 4166. Woonstel te huur: Beste ligging op kampus. Selfsorgeenheid in Victoriastraat modern en volledig toegerus met DSTV. Ideaal vir besoekende dosente en studenteouers. R200 per nag of R4000 per maand. Kontak Irna by 082 572 2740 of [email protected] Faks 021 883 3783. Somerset-Wes: 3-Slaapkamer huis met uitsigte te huur. Junie & Julie. Spesiale tarief vir diereliefhebbers wat sal omsien na twee troeteldiere. Skakel 082 926 2758. Self - Catering Unit: in Somerset West: Bedroom with queensize bed, kitchenet and large separate bathroom. Cost for couple: R250 per day. Tel: 0221 851 1475 or 083 754 2493. email: [email protected] Woonstel te huur: Netjiese tweeslaapkamer kothuis en eenslaapkamer woonstel te huur teen baie billike tariewe. Ideaal vir jong werkende persoon of nagraadse student. Geleë op stil kleinhoewe met elektriese omheining en toegangsbeheer, 15 minute se ry vanaf Stellenbosch. Kontak Leonie by 021 880 0100 of 083564 0915. Huis te huur: Mostertsdrift vanaf 1 Julie. Agterste huis op erf: Van der Stelstraat 21. 4 vertrekke vir slaap-/kantoorgebruik. Parkeerplek vir 2 voertuie op erf. Huur: R3500 p.m. Deposito ook R3500. Water ingesluit. Koopkrag. Geen honde. Stil, veilige buurt. Verkieslik egpaar / 2 persone. Skakel: 082 501 6381 / 021 881 3522(h) / 021 808 2163(w). Mosterdsdrift: 2 Fully furnished and equipped batchelor flats on private property with secure off road parking. Available immediately on a daily, weekly or monthly basis. Tel: 021 887 2192 for further details. SAAMRYGELEENTHEDE / LIFT CLUBS Stellenberg - Stellenbosch: Geleentheid benodig daagliks (of soos dit pas). Kan ook rybeurte neem. Moet 8:00 op kampus wees en vertrek weer 16:30. Skakel Susan van Schalkwyk 021 808 2956. Bishop Lavis - Stellenbosch: Vanaf Bishop Lavis en Bellville na Stellenbosch. Verkieslik vanaf 09.05.2005. Kontak ons asseblief so gou moontlik indien daar wel 'n

geleentheid beskikbaar is. Tel: 021 882 9923. VERBLYF / ACCOMODATION Bettysbaai : Seefront vakansiehuis te huur vir die skoolvakansie. Vier slaapkamers slaap agt. Tarief R550 per nag. Minimum sewe nagte. Skakel 021 887 8963 saans. DIENSTE / SERVICES Dressmaker: Dressmaking, alterations as well as machine knitting all professionally and neatly done. Contact Gadija on 021 886 8125 or 021 886 4793 or 084 570 1003. Taalkundige en tegniese versorging: Van dokumente in Afrikaans en Engels. Vir beste resultate, laat u taakverslag, tesis of proefskrif versorg (taal, uiteensetting, nommering, voetnotas, bibliografie ens.) Skakel Leonhard of Conny by 083 443 5243 of 083 445 2094 vir besonderhede. Tikwerk kan gereël word. Vertaling & Redigeering: SA Vertalersinstituut geakkrediteerde vertaler en redigeerder met agtergrond in universiteitswese

onderneem professionele vertaling en redigering van proefskrifte, departementele publikasies en wetenskaplike geskrifte. Tale: Afrikaans, Engels en vanuit Duits en Spaans na Afrikaans en Engels. Billike tariewe. Skakel Werner Scholtz by 021 887 5534 of 082 682 7304. Confidential & Private Typing: Dictaphone typing - standard cassette size. Transcriptions of recordings on MS Word from tapes. Interview. Research. Theses. Seminars. All done at reasonable prices. Please contact Tina: 021 887 0702 or 082 076 2958. Staal heinings, hekke, relings om trappe en balkone. Ons spesialiseer ook in spiraaltrappe vir dakkamers en dubbelverdieping wonings. Beveilig u woning! Kontak ons vie enige algemene staalwerk asook konstruksiewerk. LA Steel, tel: 021 854 3431, faks / na werk tel no: 021 852 5283 of 082 415 3950. Krieket Afrigting: Winterprogram. Verbetering van boul en kolf tegniek. Seuns en dogters 12 - 18 jaar oud. Skakel Rushdi Henry by 073 746 1326.

Inkomstebelasting: Ervaar u probleme om u inkomstebelastingvorm te voltooi? Ek help graag teen 'n baie billike fooi. Skakel my gerus saans na 18h00. Johnny Lourens 021 919 2800. LENINGS / LOANS African Bank: We have a payroll deduction agreement with the University. If you are permanently employed you may qualify for a loan of up to R20 000. If interested, do not hesitate to contact Hennie Meyer (35 years previous banking experience with Standard Bank) on 083 414 7695.

LAMINATED WOODEN FLOORS

Best prices Best quality German product 10 to 25 year guarantee

072 6341800 or 083 2334274

HERBALIFE

Alle produkte beskikbaar

skakel

Amelia :

083 6355775 of 886 4787 (na 1nm)

La Motte Guesthouse

Spacious, self-catering, upmarket, double storey, historic guesthouse, 1 bedroom (3 beds). Aircon, TV, bar & braai facilities, secure parking. Walking distance to town and university. R175 p.p.p.n. Single - R250 p.n. Tel/fax: +27 (0)21 883 8365 or cell: 083 302 3081.

Blindings en Sonskerms Sun View Blinds & Awnings

Ons spesialiseer in alle soorte blindings en sonskerms. Kontak Neels by: tel. 021 882 9255 sel. 082 570 2170.

Op soek na iets meer as 'n konferensie ­ 'n ervaring?

Indien wel, wil ons voorstel dat u met Consultus skakel. Consultus beskik oor die professionele kundigheid om konferensies/kongresse te organiseer en te bestuur. Unistel Consultus (Edms) Bpk wat as Consultus sake bedryf is 'n volfilaal van Unistel Groep Beherend (Edms) Bpk 'n maatskappy wat ook ten volle deur die Universiteit van Stellenbosch besit word. Skakel Sune van Rooyen by 0219389238 of [email protected] vir meer inligting. Besoek ook ons webblad by http://www.consultus.co.za

kampusnuus 9 Junie 2005

6

Information

untitled

1 pages

Report File (DMCA)

Our content is added by our users. We aim to remove reported files within 1 working day. Please use this link to notify us:

Report this file as copyright or inappropriate

426475


You might also be interested in

BETA
untitled
untitled